Kwaliteg - Dit is raadgewende ingenieurs met fokus op bedryfsingenieurswese, operationele en kwaliteitsbestuur.
organisasies, veral vervaardigers word gehelp met die ontwikkeling van Kwaliteitsstelses wat voldoen aan die vereistes van SABS ISO 9000:2000. Verder kan met werkstudies, tydstudies, uitlegverbetering en prosesontleding by die verbetering van kwaliteit en produktiwiteit gehelp word. Enige tipe organisasie kan 'n voordeel trek uit die werk van 'n bedryfsingenieur.
Website:http://www.kwaliteg.co.za
Home
Profile
Products
Resources
Contact
| draaibank, werker, kwaliteitsbeheer, inspeksie, vervaardiging, vervaardiger, proses beheer, raadgewing, raadgewer, radgewende ingenieurs, instandhouding, Pretoria, Suid Afrika, suidafrikaans, tegnologie, tegnologies, tegniese tekeninge, Bedryfsingenieur, Bedryfsingenieurswese, werkstudy, tydstudie, prestasie, ISO 9000:2000, kwaliteitsbestuur, kwaliteitsversekering, kwaliteit, produksie, produktiwiteit, ingenieur, onderdeel, werkswinkel, fabriek, fabriekswese, bestuur, bestuurder, opleiding, ISO 9001:2000, voorman, werktuig |